Besoekers

Monday, 31 December 2007

Warming up for Silvester in die Irish Pub.

Maryna en Claudia
Gela en Christoph
Ek en Franz

Ski in Spitzingsee

Ons het weer gaan ski en was gelukkig met great weer. Die son het heeldag geskyn en ons het selfs bietjie getan op ons gesigte.
Maryna in action, sy het ook gou weer reg gekom met ski.

Ski 2

Walking on water.

Maryna het by ons kom kuier tot na nuwe jaar.
Ons het gou gaan loer by die meer hier naby ons en dit was wragtig toe gevries.
Die mense skaats en speel yshokkie op die ys. Ons sal maar moet ys-skaatse koop.

Die ys was seker so 4 cm dik maar het in tussen seker weer gesmelt want dit is weer warmer.

Puzzle tyd

Dit is wreed om sulke moeilike puzzles vir persente te gee maar dit het almal lank besig gehou.

Kersfees


Kersfees in Bad Bentheim

Lekker kuier by die kaggel vuur.

mmmmmm die eerste van baie lekker eetgoed
My Pa speel kersvader

Bad Bentheim en Gildehaus

Die krullebos voor my ouers se huis.
In die meule in Gildehaus net buite Bad Bentheim word nog elke week meel gemaal en brood gebak.

Skaats in Holland

Dit was leekr koud in Holland en die kanale het toe gevries. Die hele buurt laat dan nie op hulle en speel almal lekker op die ys.

Marco en Thomas het ook hulle eerste skaats les gehad.

Allsorts

Gela en Heike at Tollwood drinking Feuerzangenbowle.

Gela looking pretty.
Elke jaar word daar 'n reuse kersboom in die stad opgesit vir kersfees en met liggies versier.

Thursday, 13 December 2007

Our first ski trip for the season

Corné het van London af kom kuier vir die naweek en sy timing was great want ons het toe sommer 'n skitrip beplan gehad saam met die mense by my werk.
Na 'n paar test runs op die baby lift is ek toe sommer tot heel bo op die berg.
Gela is nog bietjie skrikkerig maar die volgende trip is weer binnekort so sy sal gou weer leer.