Besoekers

Monday, 30 June 2008

Sommer net 'n klomp random foto's



My ouers het kom kuier en ons het weer lekker in die woud gaan stap en in die biertuine gekiuer.

Dit is nou behoorlik somer so ek en Gela is gereeld by die mere en le heeldag in die son rond.
Sommer net foto's van 'n stukkie van die Isar wat deur Muenchen vloei.
Nog 'n mooi foto van die stad....hehe
Kuier op die stoep met Heike en Fredie
Gela het weer vrek lekker eetgoed gemaak.
Steve en Pat het vir brunch gekom.
En dit is wat gebeur as mens te veel "nuus" op die internet lees.
Tafeltennis is groot op die program hier by die werk ons speel amper elke dag na middagete vir 'n halfuur lank.
Ek en Freddie het gaan Go-karts ry op die official european track waar daar elke naweek groot kompetisies is.
Hierdie foto's is met my foon geneem so hopenlik volgende keer sal ek meer aksie foto's opsit.

Friday, 13 June 2008

Spring time !

Spring is here and it is time to brighten up the balcony with some flowers.