Besoekers

Friday, 08 May 2009

Ek weet ek het laaaanklaas geblog maar ek sal binnekort weer.


Ons het die 25ste April weer getrek en hopenlik nou vir die laaste keer in 'n lang ruk.

Ons bly nou rerig in die stad en kan orals heen stap of fietsry.

Ek werk nou ook in die stad en ry so 5 min met die fiets tot by die werk.

Sodra ons weer internet het by die huis (hopenlik volgende week) sal ek bietjie opvang met die blog. Lekker naweek!