Besoekers

Tuesday, 13 May 2008

Die onthaal

Almal het 'n beurt gekry om te sing ...... sonder microfoon natuurlik.
Ramons Rock en Roll
Die Krokodil wat baie amper agter op Wiehan se bakkie beland het.
Eish!
Wiehan se bakkie het ook bietjie deurgeloop.
Nicolene Sharmaine en Gela
Deon en Nicolene
Ek en Gela
Wiehan het ook darem 'n paar woorde ingekry.

Die Seremonie

Now it is official - Wiehan en Ramona Thuynsma.
Rramona het baie mooi gelyk.

Die emosies het hoog geloop


Die troue was baie mooi, in die middel van die bos met 'n lang rooi tapyt.
Kyk hoe geduldig wag Wiehan
Wiehan, Regardt en West

Regmaak vir die troue.

Niel, Deon en Corné
Die lapa met 'n reuse groot dak
Almal wag in spanning
Lem die MC
Altyd tyd vir nog 'n braaitjie - dankie Deon
Die stilte voor die storm
Gela en Nicolene
West en Joe
Wiehan en ek
Corné en Regardt
Thinus Niel en West
Braaivleis......................uiteindelik !

SA Trip

Ons was van 23 Mei to 4 April in SA vir 'n kort kuiertjie en vir Wiehan en Ramona se troue.
Sommer 'n paar foto's uit die vliegtuig oppad soontoe.