Besoekers

Friday, 08 June 2007

Surfs up !!!

In die middel van München in die engelse tuin surf hulle 'n permanente wave en daar is altyd 'n hele crowd mense wat kyk en cheer. Die surfers maak mooi beurte en elkeen hou uit vir so ongeveer 45 sekondes voor die wipeout.




Bier drink tyd yeeeehaaa !!!

By die chinese toring in die engelse tuin. Fietsry is harde werk en mens word dors.




Gym in die park



Ons het rond ge cruse met die fietse oppad engelse tuin toe, toe sien ons 'n stukkie gym in die park. Enigeiemand kan daar gan sit en gym dag of nag.........Hoe cool is dit?