Besoekers

Wednesday, 07 November 2007

By Monica en Kobus


Die kinders hou mens so besig dat ons amper vegeet om foto's te neem

Delft naby Monica Hulle


Sak en pak deur die strate
Tshwane !!! Whatever .......waar is die plek?

Ontbyt???






Nog foto's

Monica en Thomas

Die twee bos dwerge
Gela se verjaarsdag kyk hoe mooi

Bad Bentheim

Ek Gela en Marco

Thomas
Marco


Vakansie tyd.

Ek en Gela het albei laas week verlof gevat en vir al die familie gaan kuier in Bad Bentheim, Nood Dorp en London. Wel kyk maar self hier is al die foto's

Hierdie ou het besluit om nog 'n stukkie huis te bou. seker lekker om daar te sit en vir die kasteel te kyk


Marco en Thomas en agter die kasteel

Sunday, 21 October 2007

Die Springbokke doen dit weer.

Nou is die rugby ook weer verby en dit was great.
Daar was weer baie Suid Afrikaners gewees en almal het tot laat geparty.
Die een barman, Bernie, is van SA en hy het boerewors rolls gereel en great musiek gespeel.