Wednesday, 07 November 2007
Krakers in Amsterdam
Daar is 'n lekker stupid wet in Amsterdam wat enige iemand die reg gee om 'n leegstaande gebou te beset en solank hulle 'n kas en 'nbed sit en die slotte verander binne 24 uur kan hulle dan verniet daar bly. Die wet is blykbaar om te keer dat geboue leeg staan. Wel hier sit hulle nou met die gebakte pêre en dit het die cops 2 dae gevat om die laaste wegkruipers in die gebou te vang.
.JPG)
.JPG)
Die roof bewooners was verseker nie happy campers nie en het al hulle toys uit die cot gegooi toe hulle moes waai omdat die Landlord wil renovate.
.JPG)
Vakansie tyd.
Ek en Gela het albei laas week verlof gevat en vir al die familie gaan kuier in Bad Bentheim, Nood Dorp en London. Wel kyk maar self hier is al die foto's
.JPG)
Hierdie ou het besluit om nog 'n stukkie huis te bou. seker lekker om daar te sit en vir die kasteel te kyk
.JPG)
.JPG)
Marco en Thomas en agter die kasteel
.JPG)
Hierdie ou het besluit om nog 'n stukkie huis te bou. seker lekker om daar te sit en vir die kasteel te kyk
Marco en Thomas en agter die kasteel
Subscribe to:
Posts (Atom)