Besoekers

Saturday, 10 November 2007

London

The two sistersBig city big ads
Ek en Corné


London 2

Big Ben
Camden TownHerman en Marda


London 3


China Town
Hitler balerina
Dali en die London Eye

London 4

Barbie en Chad
Hier is nog een van die ou rooi busse waar mens net kan opspring.
Hier is nog 'n Ed's. Dit lyk net soos die een wat vir jare lank in PTA was.


Waxy O'Connors 'n baie cool pub in London

Wednesday, 07 November 2007

Môre nog

Dit is nou bed tyd so ek sal die London foto's môre opsit.

Haloween in Amsterdam.

Hier pub het all out gegaan met hulle versierings, was nogal iets om te sien.
Gela and her cousin Romiko Die band was maar dooierig

Krakers in Amsterdam

Daar is 'n lekker stupid wet in Amsterdam wat enige iemand die reg gee om 'n leegstaande gebou te beset en solank hulle 'n kas en 'nbed sit en die slotte verander binne 24 uur kan hulle dan verniet daar bly. Die wet is blykbaar om te keer dat geboue leeg staan. Wel hier sit hulle nou met die gebakte pêre en dit het die cops 2 dae gevat om die laaste wegkruipers in die gebou te vang.

Die roof bewooners was verseker nie happy campers nie en het al hulle toys uit die cot gegooi toe hulle moes waai omdat die Landlord wil renovate.