Besoekers

Saturday, 10 November 2007

Fireworks in Battersea park

Op die laaste aand van ons vakansie was ons in Battersea park om die Guy Fox firework show te kyk. Hulle het eers 'n massiewe bonfire gemaak en toe die vuurwerke skou wat perfek met die musiek gewerk het. Dit was die beste wat ek nog gesien het.

London

The two sistersBig city big ads
Ek en Corné


London 2

Big Ben
Camden TownHerman en Marda


London 3


China Town
Hitler balerina
Dali en die London Eye

London 4

Barbie en Chad
Hier is nog een van die ou rooi busse waar mens net kan opspring.
Hier is nog 'n Ed's. Dit lyk net soos die een wat vir jare lank in PTA was.


Waxy O'Connors 'n baie cool pub in London

Wednesday, 07 November 2007

Môre nog

Dit is nou bed tyd so ek sal die London foto's môre opsit.

Haloween in Amsterdam.

Hier pub het all out gegaan met hulle versierings, was nogal iets om te sien.
Gela and her cousin Romiko Die band was maar dooierig