Besoekers

Thursday, 13 December 2007

Après-ski


Après-ski 2


Corné en die ladies ek is seker hy het lekker gekuier.

Sunday, 25 November 2007

Random

As mens so R800 000 het wat rondlê kan jy hier vir jou 'n ou tv'tjie koop
Ys skaats in die middel van die stad

nog huis foto's

Sommer 'n paar foto's van die huis

mmmmm gela mag maar scones bak

Sneeu

Ok na die kapok van so ruk terug het dit nou behoorlik gesneeu laas week.


Saturday, 10 November 2007