Besoekers

Saturday, 29 August 2009

Praag saam met Maryna en Elliott

Op die stoep by hotel Branik.
Die waitress is nog 50/50 en alles is much plies

Kuier op 'n houseboat op die rivier - The Bucaneer
The dancing house
Praag is maklik die mooiste stad in Europa.
Almal het foto's van die onbekende mense se troue geneem.
Kameeltoon tannie
'n Baie ou joodse begrafplaas.
The Charles bridge over the river Vltava: The setting for many movie scenes like Mission Impossible 1996
The St. Vitus Cathedral and Prague Castle
Die uitsig oor die dakke van Praag
The changing of the guard
Spectacular sunset over the castle.

Herman en Marda kuier by ons

In die engelse tuin
Surf's up again.
Tafeltennis in die park naby ons
Biertuin by die chinese toring
Kuier langs die isar met Herman se vriende
Alex, Herman Christoph en ek.

Ons nuwe plek