Groot advertensie vir die show uit SA. Sal maar 'n skip gee, so baie mis ek dit nog nie.
Uitsig op die meer hier naby ons.
Ek en Gela het toe maar besluit ons wil elkeen 'n karretjie he. Die swart een is meine.
.........I wish ............dit is ons rykgat bure se speelgoed. Wel karre soos hierdie is so volop hier soos Citi golfs in Pretoria.
Biertuin yeeeah!
Wednesday, 29 August 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Hey Annas is dit Crisptoph daar langs jou ek onthou hy het in die koshuis kom kuier of iets saam met Herman.
Nee fok ek onthou nou hy het mos by jou kom bly vir so paar maande to hy soscial werk gedoen het..
Dit lyk amper soos Ferdi se oom wat kinders gemolesteer het by Kriel se weeshuis.
Nee wag
Askies, ek dink dit was sy neef. Hy het mos gevlug Holland toe.
Post a Comment