Ek vier vandag 6 maande sonder om te rook.
Van 30 per dag na nul. Beste ding wat ek in 'n lang tyd gedoen het.
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
5 comments:
Congrats Andre!!!!!!!!! woohooooo!!
Wow waaa weee wha! Baie trots op jou!
Baie goed André!
Hou so aan, en ek weet van ´n hele paar goeie besluite wat jy die afgelope jaar gemaak het.
Die lewe is lekker sonder rook ek het ongeveer 24 jaar gelede opgehou en was nog nooit spyt nie.
Hey Annas,
Cool man!!! ja jy het net opgehou laas toe jy by ons in die Kaap was..
Goed om te sien jou pa is trots op jou.. mooi so my seun!!
Self Chuck Norris het die habbit probeer kick (round kick) en kon nie so lank soos jy uithou nie. Baie geluk.
Post a Comment