Besoekers

Monday, 24 September 2007

Oktoberfees 2007

Raaait met Lederhosen en Dirndl is ons reg vir die Oktoberfees.
Die weer het ook mooi saam gespeel.




Hordes mense het al 9 uur die oggend voor die bier tente gewag vir 'n plekkie.

Ons het ook 'n ruk gewag en toe maar gesettle vir die biertuin buite.

Almal moes tot 12 uur wag vir hulle eerste bier want die burgermeester tap die eerste bier en daarna die res. So verbeel jou as 12 uur so 200 000 mense 'n bier bestel. Wel ons het nie lank gewag nie en teen 12:40 het ons ook een gekry.

6 comments:

Leon said...

Oulike speelpakkies.
Laat my dink aan Jool pakkies.
Lyk baie lekker. Groete daar.

Anonymous said...

Julle lyk mooi hoor, geniet die res van die fees!

oh!miam said...

Lekker!!!!!! nice one!

Piet en Etrese said...

Hallo julle, wanneer kom daar weer ´n update, julle was tog seker al weer ´n slag by die fees.
My blog is ook nou reg so ek kan nou my blog id gebruik

Jan & Edna said...

Kyk net hoe mooi =) Lyk na groot pret! Baie meer as Bierfees hier by ons.

Jan & Edna said...

Kyk net hoe mooi =) Lyk na groot pret! Baie meer as Bierfees hier by ons.