Ek het vir die eerste keer 'n lekker Kangaroo burger geeet, dit proe maar soos beesvleis.
Daar agter hang die SA vlag
Daar was seker so 30 namibiaaners en suid afrikaners gewees, en dit op 'n Sondag.
Monday, 10 September 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Hi julle twee, hoe lank is julle nou al hier in Europa?
Julle het darem al vreeslik baie gesien en gedoen!
Dit lyk of julle dit geniet maar volgende keer kom julle na ons toe hoor, hier is ook baie om te sien en te doen.
Sit asb. weer ´n slag fotos op van julle woonstel. Met die vorige fotos was dit nog taamlik leeg.
Onthou om op te ruim en die bed op te maak voor julle die fotos neem.
Go Bokkies Go!
Post a Comment