Besoekers

Sunday, 21 October 2007

Die Springbokke doen dit weer.

Nou is die rugby ook weer verby en dit was great.
Daar was weer baie Suid Afrikaners gewees en almal het tot laat geparty.
Die een barman, Bernie, is van SA en hy het boerewors rolls gereel en great musiek gespeel.

2 comments:

Piet en Etrese said...

Nou is die Oktoberfees en die rugby verby, wat gaan nou die verskoning wees vir die volgende party?

Leon said...

Lyk baie lekker. Groete uit warm en nat RSA.