Besoekers

Wednesday, 07 November 2007

Krakers in Amsterdam

Daar is 'n lekker stupid wet in Amsterdam wat enige iemand die reg gee om 'n leegstaande gebou te beset en solank hulle 'n kas en 'nbed sit en die slotte verander binne 24 uur kan hulle dan verniet daar bly. Die wet is blykbaar om te keer dat geboue leeg staan. Wel hier sit hulle nou met die gebakte pêre en dit het die cops 2 dae gevat om die laaste wegkruipers in die gebou te vang.

Die roof bewooners was verseker nie happy campers nie en het al hulle toys uit die cot gegooi toe hulle moes waai omdat die Landlord wil renovate.


1 comment:

Leon said...

Hulle moet tips vang by RSA se "termiete". Die ouens met die rooi overalls wat tjop-tjop 'n plakkers dorpie opvou en wegpak.