Besoekers

Saturday, 10 November 2007

London 4

Barbie en Chad
Hier is nog een van die ou rooi busse waar mens net kan opspring.
Hier is nog 'n Ed's. Dit lyk net soos die een wat vir jare lank in PTA was.


Waxy O'Connors 'n baie cool pub in London

1 comment:

Piet en Etrese said...

Lyk of dit lekker warm was in London