Hierdie ou het besluit om nog 'n stukkie huis te bou. seker lekker om daar te sit en vir die kasteel te kyk
Marco en Thomas en agter die kasteel
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
1 comment:
Party van die fotos lyk bekend.
Lekker dat julle hier was, kom kuier maar weer.
Post a Comment