Besoekers

Monday, 31 December 2007

Walking on water.

Maryna het by ons kom kuier tot na nuwe jaar.
Ons het gou gaan loer by die meer hier naby ons en dit was wragtig toe gevries.
Die mense skaats en speel yshokkie op die ys. Ons sal maar moet ys-skaatse koop.

Die ys was seker so 4 cm dik maar het in tussen seker weer gesmelt want dit is weer warmer.

1 comment:

Leon said...

Baie nice, waar's die braai?