Besoekers

Wednesday, 19 November 2008

Ek in Gela gaan vir die dag na Fuerstenfeldbrueck hier naby ons

The Fürstenfeldbruck monastery.
Hier le die bene nog van Hyacintus nogal creepy

Karl en Margo kom kuier.

Karl en Margo het al die pad van Luxembourg gery vir 'n vinnige kuiertjie.

Gela se 30ste verjaarsdag

Gela het die groot drie nul bereik en lyk te happy met al haar blomme en persente
Al was dit op 'n Dinsdag aand het 'n klomp van ons dit in die Augustiner Keller gevier.

Gela Bak

Gela maak Cupcakes

Familie Smit kom kuier

Monika, Kobus, Marco, Thomas en Michelle het by ons kom kuier vir 'n paar dae.

Gela het natuurlik 'n plan om die kos vir hulle lekkerder te maak.
Ons is na die meere naby ons toe om bietjie die Son en die herfs te geniet.
Plat klippe was maar skaars maar die wat ons kon kry het gehop.
Lekker tussen die blare.
Michelle het dit ook baie beniet

En dan was daar nog die speelpark wat 'n groot hoogtepunt vir die kinders was.

Friday, 17 October 2008

Oktoberfest 2008 Take 2 - Finale

Dit was maar vrek koud gewees maar hier gaan ons weer.
Corné, Corni, Gela, Barbie en Osama sorry Chad
Heike has all the connections and organized a table for us on the last Saturday in the Ochsenbraterei, a very nice tent. The tent has seating space for 5900 people inside and 1500 outside. There are 14 big tents at the Oktoberfest and the biggest one has space for 8500 people to sit inside.
There it is, one of the 130 something Oxen devoured in this tent during the Oktoberfest.
Chad, Corni and Caroline.
Ek en Gela
Corné and Heike
Chad and Barbie
The three sisters ...haha they fooled many.
Corné and some girl.
Corni, Caroline en ek. The after party with some people form work.
Claire and Ruth
Party on till next year.