Besoekers

Wednesday, 19 November 2008

Familie Smit kom kuier

Monika, Kobus, Marco, Thomas en Michelle het by ons kom kuier vir 'n paar dae.

Gela het natuurlik 'n plan om die kos vir hulle lekkerder te maak.
Ons is na die meere naby ons toe om bietjie die Son en die herfs te geniet.
Plat klippe was maar skaars maar die wat ons kon kry het gehop.
Lekker tussen die blare.
Michelle het dit ook baie beniet

En dan was daar nog die speelpark wat 'n groot hoogtepunt vir die kinders was.

1 comment:

Leon said...

Annas, wat se vonkel is daar in julle oë?
Met al die kleintjies om julle moet julle seker ophou oefen en plan maak.