Besoekers

Saturday, 23 February 2008

Ons het weer gaan ski in Soell

Hierdie keer het ons perfekte weer gehad.
Ek en Magnus in die lift.

Magnus en Kishrow

Ski in Soell

How's that for a view?

Wel ek is blykbaar die enigste een wat warm gekry het.

Aprés Ski in die Moonlight Bar.

Na 'n lekker dag van ski is ons weer Moonlight bar toe. Dit is nie die maan wat deur die dak skyn nie maar spreiligte, want mens kan night skiing doen tot 10 uur die aand.

Aprés Ski 2

Das rote Pferd agter die Bar

Aprés Ski 3

Gela Susanna Matheo

Claire en Tony

Tuesday, 19 February 2008

Sokker kyk in die Allianz Arena

Dit was nou nie Loftus en die Bulle nie maar nogsteeds baie lekker al was dit bietjie koud.

Sokker foto's

Christoph en Tom