Dit was nou nie Loftus en die Bulle nie maar nogsteeds baie lekker al was dit bietjie koud.
Tuesday, 19 February 2008
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
3 comments:
Lyk baie nice maar net een vraag: WAAR IS JOU BLOU TRUI?
Die stadion lyk mooi, Wie het gespeel en wie het gewen?
1860 Muenchen het teen Augsburg gespeel maar Augsburg het 3 - 0 gewen
Post a Comment