Besoekers

Wednesday, 14 May 2008

Die vlug terug met 'n stop in Kairo (spot the pyramids)

Kyk al die geel Raps velde, hulle maak olie en Bio-diesel daarvan
Can you see them


Die alpe

1 comment:

Piet en Etrese said...

Sjoe, dit was nou lekker baie nuwe fotos en stories.
Dit lyk of julle die kuier in SA baie geniet het, baie mense gesien en veral ook lekker geeet.
Blogs is cool, veral as mens dit af en toe op datum bring.
Sien julle een van die dae in Muenchen