Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Thursday, 11 September 2008
Lanklaas geblog so hier is 'n paar random foto's
Gela is weer besig met haar favorite hobby. In die somer pland die boere hier orals velde vol met blomme waar mens dan jou eie bos vars blomme kan sny en dan die geld daarvoor in die drom gooi.
Rugby kyk en kuier. Christof en Niels Anne en Gela Manfred, Natalie en Christof
Saam met Freddie en Heike bu die Starnberg meer, Ja daar was eend op die menu.
4 comments:
Ag dit lyk sommer lekker daar by julle. Gaan ons een van die dae fotos van die nuwe woning sien, ons is al nuuskierig.
je ek is ook nuuskierig!!!!!
je ek is ook nuuskierig!!!!! sorry did not sign he he he christina Porcel
Groete
Wiele vir Sannie
Post a Comment