Besoekers

Thursday, 22 January 2009

St. Francis Bay in die Oos Kaap 'n fantastiese vakansieplek

Oppad Kaap toe
Almal saam op Denis se boot vir 'n sunset cruise op die see
Bootry is nie vir almal nie Pauline het bietjie bleek gevoel.
Dit lyk heeltemal "Pan-size" vir my

Dolfyne was nie skaars nie en ons het amper elke dag skole dolfyne gesien.

No comments: