Besoekers

Wednesday, 18 February 2009

More holiday fun.

Maryna en Elliott.
Maryna se toe mos sy is nie meer bang nie, behalwe vir die haaie toe ons van die jetski afval
Om Gela te oortuig dat dit baie lekker is was nie maklik nie maar "Later" het toe ook aangebreuk.
Armin en Pauline
The perfect day in the cove.
Zamalek ........eish dis lekker
Me hiding in the shade. Die afrika son brand.

Touring the channels for a bit of booze cruising.

No comments: