Besoekers

Sunday, 01 November 2009

Saam met Maryna en Elliott in Munchen

Dir "Friedensengel"
Fietsry en swem langs die Isar
Pimp the Police
In die Engelse tuin
Lekker Savanah drink by die Strandbar
Odeonsplatz
Surfs up again in die Engelse tuin

Die stadsaal op Marienplatz

2 comments:

Piet en Etrese said...

Lekker ou München veral in die Somer... en natuurlik die Herfs.... of met sneeu in die Winter.... en wat van al die blomme in die Lente.

Ek verlang sommer terug.

Leon said...

baie nice
mine eyes were pleased