Besoekers

Tuesday, 09 February 2010

KallieMarie kom kuier en die OKTOBERFEST

Die traditionele Dirndl und Lederhosen
Lekker Suid Afrikaanse *FILET* geeet
PROST ♫
Die Oxsenbraterei, die tent waar ons lekker,fees gevier het
The 4 Muskateers ☻
Lekker gekuier....♪ ♪ ♪ ♪
Het a klomp chinese daar gekry, hulle het lekker BIER gedrink en saam met ons gevier
Tanja was ook in Munich vir a lank naweek, was sy bly om by die Oktoberfest te wees!
Lego Turm
Ein Prosit!!
Ja Barbie, ek hoop jy geniet daai Alkohol freies Bier

No comments: