♥ CONGRATULATIONS♥
Tuesday, 16 November 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
2 comments:
Lyk my julle het fotos wat ek nie het nie. Gelukkig was die weer pragtig die dag en dan lyk alles so mooi.
Kyk net Michelle se gesiggie en almal asook die trourok lyk baie mooi op hierdie fotos. Het jy hierdie geneem André?
Post a Comment