Met die mooi weer was natuurlik weer almal daar.
Wel ons swem nou hier en in die winter kan ons daar gaan ys-skaats as alles toe gevries is.
Franz en Christoph
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
3 comments:
Hi André en Gela,
Dit lyk of julle dit hier geniet, ons is baie bly julle is in Europa.
Wir wünschen euch viel Erfolg und Spaß hier in München.
Die blog is baie mooi, ons sal gereeld inloer wanneer ons daar vêr in die noorde woon.
Pa
ag te lekker né! ek is jaloers!! sal maar net moet kom kuier! ~xm
SJoe, lyk nice. Een vet vakansie.
Post a Comment