Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Thursday, 30 August 2007
Innsbruck "Die plek van die goue dakkie"
Dit is nou die goue dakkie wat 'n paar honderd jaar gelede gebou is met regte goud bedekte dakteels. Wonner hoe lank die teels in SA op die dak sou bly............tot laat middag? Woef ek sê
No comments:
Post a Comment