Nou begin die groot stryd om vir alles 'n plek te kry.
Wel ek sal weer foto's neem van ons plek as alles weer beter lyk.
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
5 comments:
Bly om te hoor julle goed het daar veilig aangekom.
Sterkte met die uitpak..
Hello!! Shoo maar nou het julle baie werk. Geniet die uitpak en sorry oor al my goed wat die hele plek volstaan. Hoop julle kry plek vir allles iewers.
Mooi bly!
Heng! Maar julle plek is deurmekaar!
Oh no Gela know you have load of work to do! love your aunty mwa
Hoop jou m3p's is nie gekonfiskeer nie.
Post a Comment