Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 29 January 2008
Michelle is gebore !!!
Monica en Kobus wat in Holland woon (vir die wat nie weet nie) het op die laaste dag van 2007 hulle derde babatjie gekry. Michelle is op 31 Desember gebore, so Marco en Thomas het nou 'n sussie. En ek is nou twee keer oom en een keer tannie.
No comments:
Post a Comment