Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Thursday, 16 October 2008
Ons het getrek.
Na 1 jaar en twee maande in die vorige plek het ons nou getrek na 'n groter plek in dieselfde omgewing. Nou het ons heelwat meer plek en ook heelwat meer kuiermense so dit was net betyds. Darem was daar baie helpers so dit het redelik gou gegaan.
1 comment:
Nice. Doen weer 'n paar pics vannie plekkie soos laas.
Post a Comment