Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Sunday, 05 July 2009
Braai langs die Isar saam met die Namibiers.
5 Minutes by bike from our place and we are at the Isar where everyone goes to cool off and braai when the weather is nice.
2 comments:
Nou moet ons weer in München uitkom, Sien julle een van die dae.
Braai en lawaai.
Post a Comment