Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Tuesday, 01 April 2008
Absolutely Random Stuff
Frans se 30ste verjaardag by die Big Easy. Christoph en Julia
Gela het vir ons 'n Osternbaum gebou en na 'n paar dae het dit begin blom. Gela hou baie van blomme baie-baie. Miskien die laaste sneeu vir die winter maar wie weet die weer is baie onvoorspelbaar hier. Sommer 'n uitsig op die stad en die trein stasie.
Marienplatz at night. Mmmmmm lekker aandete. Die eier-paas-boom voor hy begin blom het Did I say Gela loves flowers?
No comments:
Post a Comment