Besoekers

Saturday, 12 April 2008

Paasnaweek by my ouers in Bad Bentheim.

Dit was 'n baie lekker naweek, en ons het ook vir die eerste keer vir klein Michelle gesien.


Marco en Thomas
Paaseiers soek in die tuin.
Die treinspoort is baie vinnig gebou en het behoorlik diens gedoen en almal het 'n beurt gekry om saam trein te speel.
Gela en Michelle.
Thomas met sy nuwe reuse legkaart.
Herman en Michelle.
Is sy nie te oulik nie.

1 comment:

Piet en Etrese said...

Oulike fotos, lekker vir almal wat hier was.
Ek sal ook weer 'n slag moet blog.