Besoekers

Wednesday, 19 November 2008

Gela se 30ste verjaarsdag

Gela het die groot drie nul bereik en lyk te happy met al haar blomme en persente
Al was dit op 'n Dinsdag aand het 'n klomp van ons dit in die Augustiner Keller gevier.

2 comments:

Piet en Etrese said...

´nLekker verjaardag was dit sekerlik. Baie vrolike gesigte, net die regte ding vir die jare wat voorlê.

Leon said...

Happy Happy. Gela, jou cheque is in die pos.