eating away on the CORAL
Wednesday, 03 March 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
2 comments:
Is die fotos met duik of snorkel geneem? Kan mens van die strand af snorkel en dit sien? Dan sal ons moet gaan kyk, lyk pragtig!
Al die visse foto's is geneem terwyl ons gesnorkel het. Mens stap sommer van die strand af in en dan sien mens alles.
Post a Comment