Ons was in Bonn by die Smit familie want Monica het verjaar. En daar was ook Groot Karneval die naweek!
Die seuns het lekker saam met Oom Andre Gespeel!
Michelle het nie lekker gevoel nie, haar tande was besig om uit te kom!
Nou SMILE sy soo bietjie vir die Kamera ☺
Monica en Kobus se MOOI HUISIE
Almal het beurte gehad om te posier saam met die Kat!
en Michelle wou met Oom Andre posier!
Almal wag vir die optog om te begin
No comments:
Post a Comment