Die mense staan al tou van 7 uur die oggend vir 'n plek en as die groot tente oopmaak so teen 9 uur is hulle feitlik almal binne 10 minute propvol en die deure word gesluit.
Ek en Gela het toe gedink dit is baie snaaks om die mense wat van buite af inloer af te neem.
Die meeste van hulle het darem ook gedink dit is snaaks behalwe hierdie eerste antie.
1 comment:
´n Oulike stel fotos!
Veral die een van die vrou wat lyk of sy haar tande by die huis vergeet het.
Post a Comment