Ons kan ook nou naweke bietjie rondry in die omgewing en natuurlik met die kar gaan inkopies doen. Die fiets trailer kan ons nou eers wegpak.



Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
4 comments:
Mooi kar julle, ´n groot verbetering op die swartetjie met die twee wiele wat julle vir die bierkaste gebruik het.
Nou kan julle sommer 6 kaste korts in die boot laai.
heeltyd speeltyd huh?
cool kar!
mis julle!
~x~
Lekker wiele!
Post a Comment