Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
Besoekers
Wednesday, 10 February 2010
December Holidays 2009, Braai with Friends
Ons het a lekker Braai gehad saam met ons friende en het tot laat die volgende oggend gekuier, dit was GREAT! Deon, Nicoleen en Niels
No comments:
Post a Comment