Ons het in die Pub Rugby gekyk en daarna het ons weer lekker fees gevier by ons!

'n Paar van ons Suid Afrikaanse vriende

Kobus, Manfred, Sean en Andre

Ons kan mos geen KLIPDRIFT in Duitsland kry, soo, die Mans improvise met CHANTRE van Aldi, maar proe glad nie lekker nie, sal maar liewers by dit bly wat die Duitsers beste kan doen en dit is BIER

Ons Kombuisie, Dankie Andre vir soo a pragtige Kombuis

Die Highlight van die aand a lekker stukkie VLEISIE!

Ek dink die Mans raak all moeg of is dit die DRANK!

Ja nee Sean dit is amper slaap tyd vir jou, Boetie,sommer op die....
No comments:
Post a Comment