Ons het rond ge cruse met die fietse oppad engelse tuin toe, toe sien ons 'n stukkie gym in die park. Enigeiemand kan daar gan sit en gym dag of nag.........Hoe cool is dit?
Friday, 08 June 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
1 comment:
Gee die woord "trim park" 'n hele nuwe meaning.. mmm era van die elktron en die lig bulb.. niks meer teer pale met splinters nie..
Post a Comment