Besoekers

Friday, 08 June 2007

Surfs up !!!

In die middel van München in die engelse tuin surf hulle 'n permanente wave en daar is altyd 'n hele crowd mense wat kyk en cheer. Die surfers maak mooi beurte en elkeen hou uit vir so ongeveer 45 sekondes voor die wipeout.




3 comments:

Anonymous said...

Hey julle dit lyk mal lekker so ek kan my borde saam bring.

Ek neem aan die is net 'n somer sport of vloei die rivier die hele jaar.. stuur bietjie meer detail oor die spot sal love om daar 'n draai te maak..

Ferdi

Leon said...

Ferdi, jy gaan lelik uitstaan in jou pienk Billabong surf pakkie.

Anonymous said...

Bra Uys, dis waar ek sal maar moet upgrade dan.. light baby blue...