Besoekers

Tuesday, 12 June 2007

Ons was Sondag by "Kirchsee" hier naby.

Die klooster waar hulle natuurlik hulle eie bier brou......hierdie monnike ken van bier maak.
Koeie met klokke .......hulle is moer groot, wel hier is verseker genoeg groen gras om te vreet.
Lekker ou dammetjie, moet maar vistokke inlaai volgende keer