Na 'n paar test runs op die baby lift is ek toe sommer tot heel bo op die berg.
Gela is nog bietjie skrikkerig maar die volgende trip is weer binnekort so sy sal gou weer leer.
Hierdie blog is vir ons vriende en familie die hele wêreld vol sodat hulle kan sien wat ons hier in Europa aanvang. Gebruik asb.die comments en laat weet hoe dit gaan. Click op die foto's om groter te maak.
1 comment:
Dit lyk te lekker, nou verlang ek tog ´n slag terug na Bayern en die berge.
Ons sal moet kom kuier en dan kan ek saam gaan ski.
Pa
Post a Comment